Ons sluit ons B2G Campaign af by die pragtige Paarl Amfiteater op Paarlberg.
16 kerke wat op een plek bymekaar kom. Saam God aanbid en saam die woord geniet. Worship leiers van die verskeie betrokke gemeentes wat 2200 mense lei in Praise and Worship. Past Brent Martini is gevra deur die betrokke pastore om die woord te bedien en dit was amazing.
Ons is ook dankbaar vir die siele wat tot bekering gekom het.
As jy die volle diens wil kyk gaan besoek gerus ons Youtube kanaal: https://youtu.be/G_N2Jl3KEtQ?si=YKO2Wd8tB9tshKVi