In hierdie moeilike tye moet ons hoopvol bly!
Hoop beteken, "om iets te begeer met vol vertroue dat dit vervul sal word.
Hoe kan jy in moeilike tye hoopvol bly? Daar is goeie nuus! Hulp is beskikbaar, nie die soort waarin ons hoop vir die beste nie. Dit is een ding om te wens, en iets heel anders is om hoop te hĂȘ wat gebaseer is op die beloftes van God. As jy op God vertrou, vervul Hy jou met vrede, vreugde en sekerheid.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE