Listen

Description

Past Morné verduidelik bietjie meer oor die onderwerp van die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees werk kan ons op verskillende maniere reageer. Wat sê die woord daarvan?

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum

FNB

Rek no: 624 682 989 24

Takkode: 250 655

REF: CHURCH ONLINE