Ons almal wil Breakthrough ervaar. Maar hoe gaan ons dit kry? Is dit God se verantwoordelikheid om dit te gee? Daar is 'n deel in ons lewe waar ons moet betrokke wees in die breakthrough. Ons moet maar die hammer optel en begin deur breek aangoed in ons lewe. Is jy reg om opofferings te maak? Is jy gereed om in gehoorsaamheid te wandel?