Past Lee-Ann Young deel met ons die woord rondom die gedagte Christ in me. Die vrug van die Gees is so belangrik in elkeen van ons se lewe.
Die Bybel sĂȘ aan die vrug sal ons geken word. Watter vrug dra ons in ons elke dag lewe.
In hierdie boodskap wys sy vir ons 'n paar praktiese maniere om met die regte vrug te leef.