Listen

Description

Ek wil graag hierdie jaar se kers storie nog meer meer vorentoe vat en by Johannes die doper begin.  Lukas skryf aan Teofilus om vir hom duidelikheid te gee oor hoe alle die gebeure met Jesus verloop het. Hy begin hierdie verhaal in vers 5 en skets vir ons ‘n pragtige prentjie van God se liefde en genade. Maar in die proses leer ons van verskeie mense se persoonlike ervarings en hoe die Here hulle gebruik het en ook hoe hulle reageer het. Miskien sien jy jouself vandag in een van hierdie mense se lewens.   

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE