Listen

Description

Connections is belangrik in die liggaam van Christus. Die een probleem wat ons het met hierdie konneksies is die gedagte rondom ons gedagtes, die manier hoe ons dink en redeneer en die uitvloei van ons harte. Ons gedagtes en woord word op die einde beheer deur ons harte. So wanneer die liggaam van Christus verskillende mindsets het en uit verskillende harte leef, dan is dit baie maklik om onder mekaar te twis en ook om konneksie te verloor.

As jy wil saad saai gaan besoek gerus ons website https://ligenlewe.com/give/