Ons harte is die bron van alles wat ons doen. Ons het seer harte, stukkende harte heel harte en passievolle harte. die manier hoe ons praat en reageer is 'n goeie aanduiding van wat in ons harte aan die gang is. Die bybel waarsku ons om ons harte te beskerm met alles wat ons het.
Waar is jou hart?