Listen

Description

Ons almal ervaar verandering en dis soms moeilik om deur dit te beweeg. Verandering is nie altyd sleg nie. Wanneer ons dink aan groei is daar verandering op verskeie vlakke. Ons het dapperheid nodig om deur die verandering te beweeg, want wanneer ons aan die anderkant kom, sal ons sien dat alles mooi uit werk wanneer ons gehoorsaam is aan God. Wees dapper in die tyd van verandering en wees getrou aan god en Sy woord, dan sal jy die vrug daarvan sien.