Listen

Description

God wil genees. God se wil is dat almal genesing moet beleef. Soms is dit net nie vir nou bedoel nie. Die hoop is hierin, dat as jy nie genesing hier op aarde beleef nie, sal jy eendag in die hemel genees wees. 

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum

FNB

Rek no: 624 682 989 24

Takkode: 250 655

REF: Sermon podcast