Goeie Vrydag is 'n dag van oorwinning. Deur die Kruis van Jesus het ons as mens die geleentheid om in verhouding te staan met Hom. Daar is 'n verbond tussen die mens en God deur Jesus.
As jy wil saai in hierdie Bediening is jy baie welkom.
Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE