Baie welkom! Ons is bly jy is hier!
In die woorde van Johannes skop ons hierdie reeks af met Deel 1 van Die Ware Jy se Leefwyse. 1 JOHANNES 3:2-3 - Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is. Mag die Woord jou stig, lei en bekragtig en jou Leefwyse rig vir elke dag!
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE