Past Henry Young bedien sy uittree boodskap en sluit ook so die 2 deel reeks af van hierdie kosbare woord. Die kind van God se Leefwyse, dit is wat elkeen van ons behoort te leef. Soos Christus. In Christus.
s jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE