Ons almal het al van God gehoor. Of ten minste gehoor mense praat van God. Maar het ons al God gesien? God slaap nie en Hy sluimer nie, sĂȘ die Psalm digter. Kan ons God sien? Wil God gesien word? Hierdie is vrae wat ons vra en oor wonder. Sien God my?
Om God te sien begin by Geloof en Gehoorsaamheid.