Hierdie boodskap is ons inleiding vir dit wat die Here met ons wil deel by ons Vision Sunday. So luister mooi, want hierdie jaar wil God ons help om aan die beweeg te bly en ook om op die regte tempo te hardloop.
Waaneer jy terug kyk verloor jy spoed. Dit is die groot reel wanneer ons ons kinders leer om te hardloop. As jy effektief wil wees in spoed en rigting moet jy vorentoe kyk. Jou oë moet vorentoe kyk.
Daar is twee maniere hoe ons agtertoe kyk.
1. VREES veroorsaak dat ons terug kyk om seker te maak ons kry nie weer seer nie.
2. VERLANGE veroorsaak dat ons agter toe kyk sonder om ‘n ywer te hê om voorentoe te beweeg.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE