Ons almal het 'n redder nodig. Ons sien dit gereeld op TV programme en flieks hoe daar 'n redder is. Maar daar is 'n ewigheid wat vir ons voorlĂȘ en daar is net een wat ons kan red van die ewige dood en vir ons die ewige lewe kan gee. JESUS CHRISTUS.
Ons kan die geskenk onvang deur geloof want dit is deur God se genade dat Jesus vir ons 'n offer geword het.
Het jy al tot wedergeboorte gekom?
As jy graag meer wil weet hoe jy Jesus as jou redder kan aanneem, besoek gerus ons webtuiste.
https://ligenlewe.com/salvation/