Listen

Description

Soek God se aangesig. Moenie besig wees met ander dinge nie. Ons ore hoor baie stemme en ons moet leer om ons fokus op een stem te plaas. Wat God sê is baie meer belangrik as wat ons dink en of wat ander van ons sê.

Soek God en moenie bekommerd wees nie.