Listen

Description

Waarin Glo jy? Is God jou God? Dan moet dit ons hartsbegeerte wees om getrou te wees aan God. Getrouheid is ook 'n teken van ons liefde vir God, net soos gehoorsaamheid.

God is eerste en bo alles getrou. Hy het vir ons die voorbeeld kom stel. Nou is dit ons beurt om getrou te wees in alles wat ons doen.