Ons leef in 'n jaar waar ons deurbrake sien, ons hoor van deurbrake en van ons staan en bid nog vir deurbrake. Ons het hoop in die Here en dat die Here ons toekoms in Sy hande het.
Saam met die hoop het ons die gehoorsaamheid nodig sodat ons oor die brug kan loop tot in ons deurbrake. Gehoorsaamheid is nou baie belangrik.