Listen

Description

Ons almal wil deurbraak ervaar. Ons het al gesien in renovations hoe jy sekere mure afbreek en die prentjie van die hele huis verander. Die vloei is beter en in sommige kere stoot dit die waarde van die huis op.

Deurbraak bring nuwe dimensie en dit gee jou die geleentheid om nuwe geleenthede te sien. Die deurbraak wat ek in my hart ervaar is die deurbraak wat oorwinning bring. Een van die vrese voor deurbraak is die onbekende. Die vrees van om foute te maak of om die vloei te versteur. Maar ek weet die Here gee vandag vir ons die deurbraak om die oorwinning te bring.

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum

FNB

Rek no: 624 682 989 24

Takkode: 250 655

REF: CHURCH ONLINE