Past Morné gesels met ons op Vadersdag oor die bou van 'n Gesonde Gesinslewe. Mans speel 'n groot rol in die gesin net soos die vroue en kinders. Hierdie is die eerste deel van drie in die reeks - Gesonde Gesinslewe.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum
FNB
Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655
REF: CHURCH ONLINE