Listen

Description

Om kinders te hê is 'n voorreg van God. Daaroim is dit belangrik om hulle groot te maak in die vrese van die Here. Volgens God se Woord. Past Morné vat hierdie reeks van Gesonde Gesinslewe verder deur te fokus op die kinders in die Gesin. 

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum

FNB

Rek no: 624 682 989 24

Takkode: 250 655

REF: CHURCH ONLINE