Ons almal gaan deur probleme en situasies wat ons nie altyd die woorde voor het nie. Ons weet hoe ons voel, maar woorde ontbreek. Dis daardie tye wat ons dan by God gaan sit met ons kope op Sy skouers en in stilte die Here vir ons sĂȘ, "Ek weet". I know what you are going through. Mag jy God se liefde ervaar in al jou omstandighede. "For every Problem there is a Solution and an Opportunity".