Listen

Description

Geloof speel 'n groot rol in ons lewe. Abraham kan ons 'n hele paar lesse leer omtrent geloof. Morne deel met ons een van die lesse.  

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE