Gehoor is baie belangrik. Jy kan makliker reageer wanneer die Here praat wanneer jy Hom hoor.
Die afgelope tyd praat ons van konneksies. Konneksies met God, met mekaar en ons het gehoor dat die Here praat met ons in die volgende lynne, Waar aan is jy verbind, waar is jou hart en het jy dieselfde mindset of attitude as Jesus? Deur net hierdie 3 boodskappe hoor ons ‘n lyn en ek praat nie eers van die vorige boodskappe wat ons gehoor het nie.
Hierdie week hoor ek hoe die Here vra, HOOR JULLE MY? HOOR jy GOD!