Die Here doen nuwe dinge. Elkeen van ons, groot en klein, kan deur God gebruik word. God gebruik generasies om Sy plan tot vervulling te bring. Die generasie waarin jy is kan die volgende generasie aanspoor om die plan van God vir hulle uit te leef.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum
FNB
Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655
REF: Sermon podcast