Listen

Description

Ons almal het al die gevoel gehad dat ons wil net doen wat ons wil doen. Soms is dit die lekkerste ding om te doen, en dit is om jou sin te kry. Of dit nou reg of verkeerd is, om jou sin te kry beteken jy het gewen. Dis nie altyd so gesonde ding nie. Om ons ons eie wil te volg kan baie gevaarlik wees.   

Ons leer in die Bybel dat wanneer ons die wil van God doen leef ons in oorwinning. Maar hoe weet ek wat die will van God is? Hoe gaan ek bepaal ek doen die wil van God? Hierdie is alles vrae wat by ons opkom wanneer ons keuses moet maak en ons eie wil is in die pad.   

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE