Listen

Description

Versoekings is deel van die lewe en word ons elke dag gebombardeer daarmee. Dit is 'n konstante geveg, maar in en deur dit alles is die oorwinning ons sin in Christus. Om in oorwinning te leef begin deur om in Christus te leef. Jesus gee vir ons die oorwinning in elke situasie, soos ons Hom toelaat.   

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE