Jesus is van die begin af. Voor tyd bestaan het, is Jesus. Jesus het wel op 'n dag in ons kalender as mens onder ons kom woon, om ons te verlos van Sonde en die dood. Jesus is die Alpha en Omega, die begin en die einde.
Ons almal en alles wat op aarde is, is deur Hom gemaak en bestaan niks sonder Hom nie.
Dink jy nie dit is 'n goeie plan om jou lewe in Sy hande te plaas nie?