Die vraag word gevra, of God se geduld met ons kan opraak. Daar is so baie mense wat met sonde speel en nie kyk na wat in hul geestelike lewe aangaan nie.
God se genade is daar, maar daar gaan 'n tyd kom wat daardie genade gaan stop.
Hoekom wil jy probeer kyk op God se geduld met jou sal opraak? Hoekom leef ons nie maar net soos wat God se Woord ons leer nie?