Listen

Description

Something New is happening. Ons sien dit, ons hoor dit, ons voel dit en ons beweeg in dit. Ek glo die Here wil hĂȘ dat ons moet groei en dat ons hierdie nuwe geleenthede moet gebruik om vorentoe te gaan en momentum te kry. Momentum bepaal hoe vinnig en hoe ver jy gaan kan beweeg.

Ek wil groei. Ek wil nader aan die Here beweeg. Ek moet verantwoordelikheid neem vir my eie verhouding met die Here. Ek kannie meer net kyk en wonder nie. Dis tyd om deel te raak van die momentum van die vloei van die rivier.

Is jy reg om die teenwoordigheid van God in jou lewe te dra? Ons is besig om onsself voor te berei vir dit wat God oor hierdie kerk gespreek het. "THIS PLACE WILL BE CALLED MY SANCTUARY"

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.    

Lig en Lewe Sentrum   FNB  Rek no: 624 682 989 24   Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE