Kerk. Wat is dit werklik? Kerk in Grieks is EKKLESIA. The called out people. Dis is die samekoms van mense. In ons geval is dit die samekoms van Christene. Dis wanneer ons saam beweeg wat ons "kerk" vorm.
Daar is baie maniere hoe die kerk beskryf kan word. Maar bo almal, is ons die BRUID VAN CHRISTUS.