Jesus was, is en sal altyd wees. Maar die Seun van God, al was Hy gewees voor alles, word gebore as 'n baba in Bethlehem met 'n spesifieke doel. Om die Verlosser te wees vir die wêreld, toe en nou en vir die tye wat voorlê.
Net soos Jesus, is ek en jy gebore vir 'n doel. Dit moet ons mission wees hier op aarde, om uit te vind wat daardie doel is. en die enigste sleutel wat ons het is JESUS.
Jesus se doel was drievoudig. WEG WAARHEID en LEWE.
Die Deur, Die Openbaring en Die Redder.