Kersfees oftewel Christusfees is 'n tyd wat vir die meeste van ons sinoniem is met vrede, oorwinning en liefde. Gedurende hierdie tyd vier ons die geboorte van Jesus. Sy menswording op aarde. Ons grootste geskenk Jesus Christus. Sy vrede, oorwinning en liefde is elke dag vir ons beskikbaar. Maak 'n punt daarvan om jou Grootste Geskenk, Jesus Christus, vandag en elke dag met ander te deel!