Listen

Description

Past Anton La Grange praat met ons oor finansies en hoe ons daarna moet kyk deur die oë van die Koninkryk van God.

In hierdie boodskap word direk gesels oor hoe ons ons geloof in aksie sit deur te kyk na ons finansies.

Om te saai is 'n voorreg en 'n manier om ons harte te toets.