Listen

Description


Die Here is God. Daar is niemand soos Hy nie. Ons het nodig om te besef wie Hy is en waartoe Hy instaat is. Ons is in die beeld van God gemaak, nie God in ons sin nie.

Word wakker en besef dat God jou roep. Besef dat God heilig is!