Listen

Description

Dis Pinkster en ons celebrate die feit dat ons elke dag saam met die Heilige Gees kan beweeg. You received the Spirit because you believed the message you heard about Christ. Daar is net een manier om die belofte van die Heilige Gees te ontvang. Dit is deur te glo in Jesus en die boodskap wat ons van Hom gehoor het.

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum

FNB

Rek no: 624 682 989 24

Takkode: 250 655

REF: CHURCH ONLINE