Ons geloop in Jesus gee vir ons die vermoƫ om op water te loop ten spyte van die storm waarin ons onsself bevind. Fokus. Jesus is by jou en Hy moet jou fokus punt wees.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum
FNB
Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655
REF: CHURCH ONLINE