Alles in die lewe het 'n klank. Elke ding wat ons kan sien en nie kan sien nie werk met 'n frekwensie. God het ons na Sy beeld gemaak en daarom, net soos God, kan ons dinge praat en resultate beleef.
Mag van lewe en dood lĂȘ in die tong.
Wat praat jy? Is ons ingestel om God se Woord te PRAAT!