Listen

Description

Ons gee so maklik op. Maar die Here het vir ons geopende deure gegee wat niemand kan toe maak nie. Op dieselfde tyd maak die Here die deur toe wat niemand kan oop maak nie. 

Moenie opgee nie, hou vas aan die Here se beloftes.