Listen

Description

Past MornĂ© van der Linde verduidelik aan ons hoe Lief God ons het as Vader. Baie mense het verkeerde prentjie van wie God is. Hulle sien Hom net as God wat raas en straf. Maar God is 'n Vader. Hy is ons Vader en Hy is baie lief vir die mens. 

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  

FNB 

Rek no: 624 682 989 24  

Takkode: 250 655 

REF: CHURCH ONLINE