Listen

Description

God kan enige iemand gebruik om 'n wonderwerk te doen. Jou swakheid moenie in die pad staan van jou oorwinning nie. Minderwaardigheid kom uit vrees en God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van liefde, krag en selfbeheersing.   

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.    

Lig en Lewe Sentrum  

FNB  

Rek no: 624 682 989 24   

Takkode: 250 655 

REF: CHURCH ONLINE