Listen

Description

Voorbereiding is belangrik in alles wat ons doen. Wanneer ons iets bou or 'n vertrek veerf, selfs wanneer ons kos maak, is die voorbereiding seker die belangrikste deel van die bou,verf of kosmaak tyd. Voorbereidings maak die werk makliker wanneer ons daar kom.

Ek glo dat God ons wil bring by 'n plek van Voorbereiding vir dit wat God wil doen. Maar hoe, en wat? Hoe kan ons onsself voorberei vir dit wat kom, as ons nie weet wat kom nie?