As bruid van die Here is dit belangrik om rein te wees. Die teenoorgestelde van 'n rein bruid is 'n vaal bruid. Waar bevind jy jouself op die oomblik? Is jou lewe vaal voor die Here? Of is jy besig om die Here so te soek dat jou lewe Jesus weerspieƫl?