In ons lewe maak ons baie besluite. Die grootste en belangrikste is om by die voete van Jesus te wees. Soos ons Hom aanbid, is daar 'n aroma wat vrygestel word. Our Worship releases a fragrance.
En wanneer ons daardie aroma voor die Here bring, begin ons daardie selfde arome uitleef. Wanneer ons Jesus anoint met ons aanbidding, dan smeer daardie geur ook op ons af.
Are you smelling like Jesus?