Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van die Here is stukkend. Voordat hy God nader om te vra vir oorwinning moes hy eers die Altar herstel. Past Anton La Grange verduidelik vir ons hoe ons kan maak om die altar van die Here in ons eie lewe te herstel. Deur Visie, Gehoor en Eenheid in plek te sit, is die begin tot 'n herstelde altar.
Hierdie is deel 1.