Listen

Description

Simeon en Anna was betrokke in die tempel en het 'n verwagting in hulle gehad om die Messias te sien. Toe Maria vir Jesus bring na die tempel om geseën te word, maak die Heilige Gees Simeon en Anna bewus van die Messias se koms.   

Net so moet ons ook 'n verwagting hê na die koms van Jesus. Jesus kom weer. Hy gaan ons weer kom haal. Is jy reg daarvoor?  

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE