Listen

Description

Het jy al ooit Simon Says gespeel? Waar jou aksies bepaal word deur wat Simon sê jy moet doen.  Wat as ons hierdie in ons geestelike lewens toepas? Kom ons kyk na wat het Simon in die Woord, Simon Petrus, gesê.    Matthew 16:15-17 (NLT): Then he [Jesus] asked them, “But who do you say I am?” Simon Peter answered, “You are the Messiah, the Son of the living God.”   Jesus replied, “You are blessed, Simon son of John, because my Father in heaven has revealed this to you. You did not learn this from any human being.  

God het 'n openbaring aan Simon gemaak en hy, Simon Petrus, het hierdie Waarheid gespreek. Die Messias het gekom en Hy is die Seun van die lewende God!   Kom deel saam soos ons dieper beweeg in die betekenis van hierdie openbaring en om 'n volgeling van Christus te wees!  Die Waarheid te hoor en daarvolgens te doen!  

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.  Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.  

Lig en Lewe Sentrum  FNB Rek no: 624 682 989 24  Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE