Ons sal rekenskap gee van alle ydelike woorde. Watse woorde kom by jou mond uit? Ons kan so maklik fokus op die negatiewe en ons woorde hardloop baie maklik uit ons frustrasie. Maar wat van smaakvolle woorde? Ons moet ons self leer om woorde van opbou en positiwiteit te praat. Ons woorde moet deur ander mense geniet kan word.
Is jou woorde Smaakvol?