Past Morné gaan voort met die tema vir die jaar.
Ons almal het al gehoor van Seisoene waardeur ons beweeg, maar die nuwe ding wat die Here nou doen is 'n siklus. Wanneer 'n siklus begin het hy ook 'n einde en wanneer hy klaar is begin 'n hele nuwe siklus. Soos bv van graad 1-7 (laerskool) is een siklus, en dan weer van graad 8-12 (hoërskool) is die volgende siklus. Jy kannie terug gaan na die vorige siklus nie.
As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.
Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE